Laerskool Voorbrand Skoollied
deur Anita & Lourens Faul
Kon dan almal wees gereed
om ons God en ons volk te dien.
'n Ieder het 'n stryd te stry,
hier word ons voorberei.
Ons liefde en ons kragte bring
en as een dan saam te staan.
U naam sal ons in ere hou,
Ons Voorbrand skool voortaan.
Daar's 'n taal wat ons eie is,
dis ons eie moedertaal.
Daar's 'n vlag wat ons met liefd' betrag;
so skep ons moed en krag
Blymoedig dan die stryd te stry
en ons liefde aan u te wy.
Aan U sal ons getrou wees,
Ons Voorbrandskool, gereed
|