Page 17
Laerskool Voorbrand bied 'n GRATIS e-pos diens aan alle
leerlinge, oud-leerlinge, personeel, ouers en alle betrokkenes by
die skool.

Hierdie diens is 'n webblad e-pos diens sowel as 'n pop3 diens,
maw jy kan jou e-pos in jou gunsteling e-pos sagteware aflaai.

Jy kan jou eie e-posadres kies soos in
"jounaam"@voorbrand.zzn.com

Gaan besoek gerus ons e-pos bladsy by:
www.voorbrand.zzn.com
of kliek sommer hier



OF jy kan outlook/outlook express program gebruik om jou e-pos te kry.
Doen die volgende verstellings in die program van jou keuse:

1.Gaan na Tools/Accounts/Add/Mail gedeelte van jou e-pos sagteware
2.Tik in jou your display name as "jounaam" soos wat jy aansoek
gedoen het
3.E-pos adres jounaam@voorbrand.zzn.com
4.Incoming mail is 'n POP3 server
5.Verander die Incoming Mail (POP) server na: apop.zzn.com
6.Gebruik jou huidige outgoing mail server bv. smtp.mweb.co.za
7.Account name "jounaam" en password "joupassword"
8.Kliek connect using LAN